28 Weight loss and Wellness copy 2 copy.png
28 Weight loss and Wellness copy 2 copy.

Die Slender Living produkte kan met groot sukses saam met die Oorspronklike 28 Dae Eetplan of enige ander gesonde eetplan gebruik word.  SLENDER LIVING produkte bevat slegs natuurlike bestandele!!

The Slender Living products can be used with great success in conjunction with an excellent eating plan like the 28 Day Eating Plan.

niccireview.jpg

The following products are compatible with the 28 Day Diet:

The ORIGINAL Gummy Berry Juice

An absolute MUST HAVE on the 28 Day Eating Plan!!!!

Regulates Sugar Absorption, Suppress Appetite, Increase Energy Levels, Promotes Brain Health & Focus, Antioxidant, Destroy Cravings, Stabilize Blood Sugar, Reduce Cortisol Levels, Support Stress Response
Support Thyroid Function, Stimulate conversion of Fat to Energy, Provide Insane Sustained Energy All Day

 

Our XS vesion has added L-Carnitine Benefits: Health Benefits, Weight Loss, Brain Function, Metabolic Function, Sports Performance.

One 250ml bottle usually lasts 2 weeks, so you will need two bottles for 1 month's stock.

​​

Content: D-Pantothenol, White Kidney Bean, Calcium, Mulberry extract, calcium, natural caffeine, Magnesium, Cellulose, Glucose, Thiamine, Sennosides (A & B), Vitamin B2, B3, Iodine en Vit B6, L-Carnitine  (28 Day  Eating Plan friendly!)

VARIANTS:

 

Berry

Citruz Buzz

Raspberry (Limited Edition)

Sour Apple (Limited Edition)

Reguleer suiker absorpsie, onderdruk eetlus, verhoog energievlakke, help met breingesondheid en om te fokus, anti-oksidant, onderdruk 'cravings', stabiliseer bloedsuikervlakke, verlaag kortisolvlakke, ondersteun stresreaksies,  ondersteun skildklier, stimuleer omleiding van vet na energie toe, gee baie hoë energievlakke vir die hele dag. Beskikbaar in normale of ekstra sterkte.

 

Gummy Berry Juice FAQ's:

Hoeveel kos dit en hoe lank hou dit?

Dit kos R280 per bottel en R20 ekstra as jy ekstra sterkte neem. Een bottel hou ongeveer 2 weke. Jy het dus aanvanklik 2 bottels per maand nodig. As jy jou doelgewig bereik het, gebruik jy minder om te 'maintain'.

Moet ek gewoon of ekstra sterk neem?

As jy minder as 5kg het om te verloor, gebruik gewoon. Meer as 5kg of hardnekkige vetjie het of baie erg oorgewig is, beveel ek ekstra sterkte aan.
Wat se geure is daar?

Dit kom in 'Berry' en in 'Citrus Buzz' - dit gaan maar oor persoonlike smaak. Ek hou baie van die 'Citrus Buzz', dit proe amper soos Lucozade!

Wat is die kelpvrye opsie?

Dit is slegs vir mense wat allergies is. Kelp is waarvan iodine gemaak word, so as jy allergies is vir kelp/iodien dan is daar 'n opsie om dit te bestel sonder die kelp,

Hoe moet ek dit drink?

Jy drink 10ml in die oggend. En 10ml in die middag. Jou middagdosis moet jy voor 3 uur neem, anders gaan jy nie aan die slaap kan raak in die aand nie!

As dit die heel eerste keer is wat jy Gummy Berry Juice gebruik, moet dit soos volg geneem word:

Dag 1:  5ml in die oggend NA ontbyt, 5ml in die middag NA middagete

Dag 2:  10ml in die oggend NA ontbyt, 5 ml in die middag NA middagete

Dag 3+:  10ml in die oggend, 10ml in die middag

Indien jy wegspring met ekstra sterk GBJ en nie eers die normale sterkte gebruik nie, en jy het nog nooit voorheen 'n dieetproduk gebruik nie, moet die produk asb soos volg gebruik word:

Dag 1 en Dag 2:  5ml in die oggend, 5ml in die middag
Dag 3 en Dag 4:  10ml in die oggend, 5 ml in die middag

Vanaf Dag 5+:  10ml in die oggend, 10ml in die middag

Is daar newe-effekte

Enige produk waaraan jou liggaam nie gewoond is nie, kan vir jou newe-effekte gee, al is dit van natuurlike bestandele. Die 'white kidney bean' en natuurlike kaffeïne in die GBJ kan jou aan die begin effens bewerig laat voel, of jou hart vinniger laat klop. Maak jy seker jy drink dit slegs NA jy geëet het en dat jy BAIE water drink. Binne 3 tot 5 dae sal alle newe-effekte verdwyn

Is daar mense wat dit nie mag gebruik nie?

Ja, as jy swanger is, borsvoed of hartkwale het moet jy dit asseblief nie gebruik nie. Dit is egter veilig vir diabete, asmalyers en mense met hoë of lae bloeddruk. Dit is altyd 'n goeie idee om enige supplement wat jy gebruik met jou dokter of klinieksuster te bespreek.

Hoe / Waar bestel ek?

Dis vinnig en maklik. Kliek net op die 'link':

www.28slender.co.za

 

In Oorspronklik R280 en Ekstra sterkte R300 beskikbaar.​

VERY IMPORTANT:

PLEASE INFORM US IF YOU ARE ALLERGIC TO IODINE!

One of the ingredients in this product is kelp which contains iodine.

In this case the kelp can be removed from your bottle and the product will then be safe to use.

IF YOU HAVE NEVER USED AN APPETITE SUPPRESSANT BEFORE AND YOU START USING EXTRA STRONG GUMMY BERRY JUICE, PLEASE USE IT AS FOLLOWS:

  1. Take 5ml in the morning AFER breakfast and 5ml in the afternoon AFTER lunch and before 3pm for TWO consecutive days.

  2. For the next 2 days, take 10ml in the morning AFTER breakfast and 5ml in the afternoon AFTER lunch and before 3pm.

  3. From Day 5, take 10ml in the morning AFTER breakfast and 10ml in the afternoon AFTER lunch and before 3pm.

REMEMBER TO DRINK ENOUGH WATER WITH YOUR GUMMY BERRY JUICE!!

PLEASE DO NOT USE IF:

  1. Your are pregnant

  2. You are breastfeeding

  3. You have heart conditions

Gummy Berry Juice Mix.png

Natural Fat Burner

Enhances Blood Flow, Boosts Energy,  Helps with bloating, Improves Overall Health, Helps Fight Off Invading Bacteria & Viruses, Increases Blood Flow to Muscle Cells, Targets Stubborn Fat, Immune Booster, Removes Toxins

Celery, turmeric, fenugreek, ginger, cumin, cardamon, moringa, aloe & black pepper  (28 Day  Eating Plan friendly!)

(You can take up to 3 capsules per day so one bottle will last a minimum of one month but can last for up to three months depending on individual usage.)

Help met opgeblaasheid en om van toksiene in jou liggaam ontslae te raak. Help ook met hardlywigheid en kolon ondersteuning.

Immune Boost

Formulated to provide an immune boosting, strengthening and modulating function. It builds up your immune system, shields you from bacterial and viral infections and alters the state of your immune defence system to protect against disease and illness. Prevents and treats colds and flu.

It includes Vitamin C, Echinacea, Garlic extract, Vitamin D3 and Zinc.

30 capsules.  (One month's stock)

Help met moegheid en bou immuniteit.

Slender Sachets

Do you have to drink water but you just can't stomach it? Then this product is for you! Not only is it refreshing but it is also high in anti-oxidants, vitamins and minerals!

 

Vitamins:  B12, A, B6, C, D, E, Thiamine, Riboflavin, Folate, Biotin (28 Day  Eating Plan friendly!)

Moet jy water drink maar jy kan dit nie in jou lyf kry nie? Hierdie produk is dan vir jou! Dis nie net verfrissend nie maar is ook hoog in anti-oksidante, vitamiene en minerale. Dit help ook vir hoofpyn. Beskikbaar in Tropical & Berry.

Slender Collagen 

Gelatine is allowed on the 28 Day Eating Plan. Instead of gelatine, you can use the Slenderl Collagen for those hunger pangs in-between meals! The collagen also helps with collagen production for healthier hair, nails and bones. Collagen aids in digestion by breaking down proteins and soothing the lining of the gut. It “seals and heals” the protective lining of the gastrointestinal tract by helping to form connective tissue and infusing the whole system with healing amino acids. It has been shown to have soothing properties that help promote an overall healthier, less agitated digestive system

Pure collagen. (28 Day  Eating Plan friendly!)

Help met kollageenproduksie vir gesonder hare, naels en bene. Gebruik dit in die plek van gelatien vir daardie hongerpyne tussenin etes! Beskikbaar in ongegeur en Berry.

Sleep Aid Melatonin

Melatonin plays a critical role in regulating our biological clock. It is normally produced in a part of the brain called the pineal gland and is released during the period of darkness from sundown to sunrise. Melatonin is frequently taken to alleviate difficulty falling or staying asleep, characteristic symptoms of insomnia and there is a strong body of evidence supporting its use as a sleep aid in several populations including children and the elderly.

Pure melatonine (28 Day  Eating Plan friendly!)

Help om die kwaliteit van slaap te verbeter en vir insomnia.

 

Platinum Fat Blaster

A revolusionary product with amazing results! Are you stuck on an eating plan and not losing weight anymore? Do you lose weight too slowly? Then this is just the product for you!!  A series of natural ingredients to supercharge any weight loss program by supporting a healthy colon and digestive system. This product introduces cutting edge ingredients to give you longer lasting fat-burning results.

DIM+, cocoa, naringin, hordenine, moringa, turmeric, fennel, black pepper, ginger, black cumin, aloe.  (28 Day  Eating Plan friendly!)

'n Revolusionêre produk met verstommende resultate!

Haak jy 'vas' op die eetplan?

Verloor jy te stadig of te min gewig?

Het jy 'n 'super charge' nodig op die plan?

Dan is hierdie DIE produk vir jou!!

DIM+

Are you in pre-menoupause or menopouse? Do you suffer from hormonal imbalances? DIM+ promotes healthy hormone metabolism by supporting your body's normal detoxification processes. Through this process, you can experience an increase in vigour, libido and muscle tone and lose weight easier on the plan.

Diindolylmethane commonly found in cabbage, brussels sprouts and broccoli. Prunella Vulgaris, Dandelion root and magnesium. (28 Day  Eating Plan friendly!)

'n Kragtige produk wat help om die liggaam te ontgiftig en wat wetenskaplik bewys is dat dit help met gewigsverlies. Dit help veral vir vrouens in menopause asook vrouens met hormoon of vrouens met skildklierprobleme en mense wat sukkel om gewig te verloor vir onbekende redes.

'Diindolylmethane' (DIM) is 'n ekstensiewe verteringsproduk wat natuurlik voorkom  in kool, broccoli en Brusselse spruite., Prunella Vugaris (mediese krui wat aan die mint familie behoort). Help teen viruses, infeksies asook die beheer van simptome van siektes soos diabetes en kanker.  Dandelion (paardebloem) (help met vertering, lewer detoks asook gesonde ingewande ('gut health')

Detox Drops

We all know the first 5 'detox' days ont he 28 Day Eating Plan are the WORST. Use the Detox Drops to detoxify the liver and protect cell damage as well as enabling healthy fat burning that is critical to weight loss.  It lowers blood cholesterol levels, decreases fluid retention and it cleans your lymphatic system. It also aids with elimination of inflammatory substances and fights cellulite. It assists with metabolism acceleration and thus helps the body to burn fat faster. A lymph cleanse aids in digestion, insomnia, respiratory disorders, asthma, bronchitis, common cold, lactation, immune booster, enhance memory, helps with heartburn, delirium, gout, promotes heart-health, keep blood pressure levels normalized, balances the body of LDL cholesterol.

Agathosma, Buchu, Echinacea, Galium Aparine, Pokeroot, Calendula, A proprietary blend of Herbs. (28 Day  Eating Plan friendly!)

Help om gifstowwe uit die lewer te verwyder. Verlaag inflammasie in die liggaam, help met gewigverlies, verbeter jou vel en gee jou energie.

Cellulite reduction Pamper Package

Three luxurious products:  Cellulite scrub, Cellulite bath soak en Cellulite & Detox massage oil.

Scrub:

Salt, Glycerine, Shea Butter (Butyrospermum Parkii), Coconut Oil (Cocos Nucifera), Rooibos, Grapefruit oil (Citrus Paradiso), Cypress(Cupressus Sempervirens), Rose Geranium (Pelargonium Roseum Asperum), Rosemary (Rosmarinus

Officinalis).

Bath soak:

Epsom Salt, Bicarb of Soda, Corn-starch, Almond Oil (Prunus Dulcis), Polysorbate 20, Grapefruit oil(Citrus Paradiso), Cypress (Cupressus Sempervirens), Rose Geranium (Pelargonium Roseum Asperum), Rosemary (Rosmarinus Officinalis).

Massage oil:

Carrier Oils: Grapeseed, Sunflower, Avocado, Wheatgerm & Vitamin E Acetate. Essential Oils: Grapefruit, Cypress, Rosemary, Geranium.

Bevat 3 luukse produkte:  Cellulite scrub, Cellulite bath soak en Cellulite & Detox massage oil.

Laat jou selluliet soos mis voor die son verdwyn - veral na gewigverlies

Aqua Lean

Crush appetite, Destroy Cravings, Stabilise blood sugar levels, Support adrenal stress response, Support thyroid function, Stimulate conversion of fat to energy, Provide sustained energy all day, Help with concentration.
Citrus Aurantiumm Synephrine, Caffein, Green Tea, Catechins, Hoodia extract, Forskolin, Cinamon, Bladderwrack 10:1
WARNINGS:
Drink at least 2 liters of water per day while using the product. Do not exceed more than 1 capsule per day. Do not use if you have HIGH BLOOD PRESSURE or if you are on ANTI-DEPRESSANTS Not for persons under 18.  Don't use if pregnant or nursing. DO NOT USE IF YOU ARE USING BLOOD THINNERS.
(28 Day  Eating Plan friendly!)

'n Ongelooflike sterk eetlusdemper wat jou eetlus heeltemal onderdruk en jou cravings laat verdwyn. Dit stabiliseer ook bloedsuikervlakke, ondersteun skildklierfunksie, gee jou energie die hele dag lank en help jou om te konsentreer. Dis 'n BAIE potente produk wat met omsigtigheid gebruik moet word maar wat verstommende resultate lewer.

Citrus Aurantiumm Synephrine, Caffein, Green Tea, Catechins, Hoodia extract, Forskolin, Kaneel, Bladderwrack 10:1

 

WAARSKUWING:

Hierdie is 'n baie potente produk. Jy MOET ten minste 2 liter vloeistof drink as jy die produk gebruik en dis nie vir persone onder 18 jaar nie. Ook nie as jy borsvoed, swanger is, hartprobleme het of op antidepressante is nie.  Kan NIE saam met bloedverdunners bv. Warfarin gebruik word nie!

​IMPORTANT NOTICE:

You use the above products in conjunction with the 28 Day Eating Plan at your own risk.

NO advice offered on this website or on the group can be substituted for proper medical advice. Always consult with your medical practitioner first.

Slender Living products may not be used by the following persons: 

  • People suffering from high blood pressure and heart problems.

  • Pregnant or breastfeeding women.

  • People who use chronic or prescription drugs must get their doctor's permission before they can use the products.
     

BELANGRIKE KENNISGEWING:

Jy gebruik die bogenoemde produkte saam met die 28 Dae Eetplan op eie risiko.

GEEN advies op hierdie webwerf of die groep kan die plek inneem van mediese advies nie. Konsulteer altyd met jou dokter eerste.

Slender Living produkte mag nie deur die volgende persone gebruik word nie:

  • Hoë bloeddruk lyers en mense met hartprobleme.

  • Swanger en/of borsvoedende vroue

  • Mense wat chroniese of voorskrifmedikasie gebruik moet eers hulle dokters se toestemming hê voordat hulle enige van die produkte mag gebruik.

Common problems when following an eating plan and how Slender Living products can help:

Problems and Solutions.jpg

Die 28 Dae Eetplan

28 Dae Eetplan

MAINTENANCE AFTER
THE 28 DAY EATING PLAN:

Untitled.png
Navrae / Enquiries

Thanks for submitting!

Final Logo transparent.png