
ALL NATURAL GUMMY BERRY JUICE
Benefits:
-
Regulates Sugar Absorption | Suppress Appetite | Increase Energy Levels | Promotes Brain Health & Focus
-
Antioxidant | Destroy Cravings | Stabilize Blood Sugar | Reduce Cortisol Levels | Support Stress Response
-
Support Thyroid Function | Stimulate conversion of Fat to Energy | Provide Insane Sustained Energy All Day
Health Benefits:
-
Weight Loss
-
Brain Function
-
Metabolic Function
-
Sports Performance
-
It assists in the transport of fatty acids into the mitochondria, thereby encouraging your body to utilize fat as energy.
Ingredients:
Ingredients – per serving:
Berberine 30 mg D-Pantothenol 2,05 mg
White Kidney Bean 20:130 mg Calcium gluconate 168 mg
Mulberry Leaf Extract 24 mg Calcium citrate 33,6 mg
Caffeine Anhydrous 24 mg Saccharomyces Cerevisiae 40 mg
Magnesium Stearate 0,84 mg Sucrose >1,02 g
Microcrystalline Cellulose 26,8 mg Liquid glucose >1,19 g
Thiamine HCI (Vit B1) 3 mg Sennosides (A & B) 33,3 mg
Riboflavin (Vit B2) 2,09 mg Water 3,33 ml
Nicotinamide (Vit B3) 7 mg Iodine 0,04 mg
Pyridoxine HCI (Vit B6) 1,68 mg
Recommended Use:
-
Drink 10 ml in the morning when you wake up and 10 ml before 3PM
-
Shake Well
-
If you haven’t used any diet products in the last 6 months or if you suffer with high blood pressure use as follow:
-
Day 1: 5ml morning and afternoon
-
Day 2: 10ml morning 5 ml afternoon
-
Day 3: 10 ml morning 10ml afternoon
VERY IMPORTANT:
PLEASE INFORM US IF YOU ARE ALLERGIC TO IODINE!
One of the ingredients in this product is kelp which contains iodine.
In this case the kelp can be removed from your bottle and the product will then be safe to use.
PLEASE DO NOT USE IF:
-
Your are pregnant
-
Breastfeeding
-
Have ANY heart conditions
ONS TOPVERKOPERS:
Die OORSPRONKLIKE Gummy Berry Juice
Reguleer suiker absorpsie, onderdruk eetlus, verhoog energievlakke, help met breingesondheid en om te fokus, anti-oksidant, onderdruk 'cravings', stabiliseer bloedsuikervlakke, verlaag kortisolvlakke, ondersteun stresreaksies, ondersteun skildklier, stimuleer omleiding van vet na energie toe, gee baie hoë energievlakke vir die hele dag. Beskikbaar in normale of ekstra sterkte.
Berberine, D-Pantothenol, White Kidney Bean, Kalsium, Moerbeibessies ekstrakt, calcium, natuurlike kaffiëne, Magnesium, Cellulose, Glukose, Thiamine, Sennosides (A & B), Vitamiene B2, B3, Iodien en Vit B6.
Hydrovit
Moet jy water drink maar jy kan dit nie in jou lyf kry nie? Hierdie produk is dan vir jou! Dis nie net verfrissend nie maar is ook hoog in anti-oksidante, vitamiene en minerale. Dit help ook vir hoofpyn. Beskikbaar in Tropical & Berry.
Vitamiene: B12, A, B6, C, D, E, Thiamine, Riboflavin, Folate, Biotin
Slender Green Tea
'n Kragtige oksidant want energie gee en help vir metabolisme versnelling en insulien sensitiwiteit.
Groentee ekstrakt
Slender Collagen Unflavoured
Help met kollageenproduksie vir gesonder hare, naels en bene. Gebruik dit in die plek van gelatien vir daardie hongerpyne tussenin etes! Beskikbaar in ongegeur en Berry.
Suiwer kollageen.
Slender Sleep
Help om die kwaliteit van slaap te verbeter en vir insomnia.
Suiwer melatonien.
Natural Fat Burner
Help met 'bloating' en om van toksiene in jou liggaam ontslae te raak. Help ook met hardlywigheid en kolon ondersteuning.
Seldery, tumeriek, fenugreek, gemmer, kumin, cardamon, moringa, aalwyn & swart peper.
Fat Blocker
Dit verminder die hoeveelheid koolhidrate wat jou liggaam opneem - ideaal vir wanneer jy dalk gekroek het.
White kidney beans en kaneel.
DIM+
'n Kragtige produk wat help om die liggaam te ontgiftig en wat wetenskaplik bewys is dat dit help met gewigsverlies. Dit help veral vir vrouens in menopause asook vrouens met hormoon of vrouens met skildklierprobleme en mense wat sukkel om gewig te verloor vir onbekende redes.
'Diindolylmethane' (DIM) is 'n ekstensiewe verteringsproduk wat natuurlik voorkom in kool, broccoli en Brusselse spruite., Prunella Vugaris (mediese krui wat aan die mint familie behoort). Help teen viruses, infeksies asook die beheer van simptome van siektes soos diabetes en kanker
Dandelion (paardebloem) (help met vertering, lewer detoks asook gesonde ingewande ('gut health
Detox Drops
Help om gifstowwe uit die lewer te verwyder. Verlaag inflammasie in die liggaam, help met gewigverlies, verbeter jou vel en gee jou energie.
Aalwyn, Artemisia, Boegoe en steenkool.
Aqua Lean
'n Ongelooflike sterk eetlusdemper wat jou eetlus heeltemal onderdruk en jou cravings laat verdwyn. Dit stabiliseer ook bloedsuikervlakke, ondersteun skildklierfunksie, gee jou energie die hele dag lank en help jou om te konsentreer. Dis 'n BAIE potente produk wat met omsigtigheid gebruik moet word maar wat verstommende resultate lewer.
Citrus Aurantiumm Synephrine, Caffein, Green Tea, Catechins, Hoodia extract, Forskolin, Kaneel, Bladderwrack 10:1
WAARSKUWING:
Hierdie is 'n baie potente produk. Jy MOET ten minste 2 liter water drink as jy die produk gebruik en dis nie vir persone onder 18 jaar nie. Ook nie as jy borsvoed, swanger is, hartprobleme het of op antidepressante is nie. Kan NIE saam met bloedverdunners bv. Warfarin gebruik word nie!
BELANGRIKE KENNISGEWING:
Slender Living produkte mag nie deur die volgende persone gebruik word nie:
-
Hoë bloeddruk lyers en mense met hartprobleme.
-
Swanger en/of borsvoedende vroue
-
Mense wat chroniese of voorskrifmedikasie gebruik moet eers hulle dokters se toestemming hê voordat hulle enige van die produkte mag gebruik.
Algemene probleme tydens die 28 Dae Eetplan en watter Slender Living produk daarmee help:
Diarree
Detox drops
DIM+
Erge hongerpyne tussen etes
Aqua Lean
Slender Collagen
S30
G40
Hardlywigheid
Natural fat burner
DIM+
Hoofpyn
Hydrovit
Konsentrasie / fokusprobleme
Gummy Berry Juice
Aqua Lean
G40
Kosdrange ('Cravings')
Gummy Berry Juice
Aqua Lean
Moegheid / Lusteloosheid / Duisligheid / Geen energie nie
Aqua Lean
G40
XS Gummy Berry Juice
Slender Green Tea
Detox Drops
Naarheid
Hydrovit
Opgeblaasdheid (Bloated)
Natural Fat Burner
Probleme met maandstonde
DIM+
Slaaploosheid / Insomnia
Slender Sleep
Verlaagde immuniteit
Vitamin C Powder
Velprobleme en haarverlies
DIM+
Slender Collagen


