
WROB MUUR VAN HERINNERING
Ons nooi ouers om van hierdie geleentheid gebruik te maak om hulle baba/babas se naam/name op ons ' "We Remember Our Babies (WROB) Muur van Herinnering te plaas hier en op on Facebook groep:
​
We Remember Our Babies Facebook Groep
​
Stuur slegs vir ons die volgende inligting en ons sal 'n pragtige naamplaatjie skep met jou baba/babas se inligting hier op en op ons Instagram muur.
​
Naam van baba/babas (in geval van meerlinge)
Datum van geboorte/datum van sterfte
Persoonlike boodskap (nie 'n vereiste nie)
​
Indien daar veelvuldige verliese was op verskillende datums, sal ons 'n plaatjie maak vir elke baba wat jy verloor het om daardie baba te eer. Dit maak nie saak of jy 4 dae of 40 weke swanger was, of jy 'n stilgeboorte, neonatale of ouer baba-verlies gely het nie - elke lyfie verdien om onthou en erken te word! Dit sluit onsuksesvolle IVF babas in.
​
Gebruik gerus hierdie vorm om jou baba/babas se naamplaatjie te bestel. Eposse kan ook gestuur word aan: werememberourbabies@gmail.com
​
Voorbeelde:
​

