ONS ONTHOU ONS BABAS
Swangerskap- en Babaverlies Ondersteuning
NCOT BEREAVEMENT
Wanneer ons openlik oor babaverlies praat, kan ons die pyn van die wat rou erken, en ons kan hulle laat verstaan hulle is nie alleen nie. NCOT Bereavement bied ondersteuning aan ouers wat babas verloor het en lei ook mense op met 'n passie vir hierdie ouers om hulle professioneel en met empatie by te staan tydens hulle donkerste tyd.
MUUR VAN HERINNERING
WROB (Ons Onthou Ons Babas) is trots om ons Muur van Herinnering bekend te stel. Om 'n kind te verloor is 'n ongelooflike pynvolle gebeurtenis. Wanneer ons ons babas eer help dit ons om te rou, gesond te word en om hulle te onthou. As gevolg van die uitdagings van COVID19 het ons besluit om hierdie jaar vir ouers die geleentheid te bied om virtueel hulde aan hulle babas te bring.
ONS ONDERSTEUNERS
DOSA is proud to support NCOT in all their endeavours to provide comfort and support for those who have experienced pregnancy, infant and child loss. The "We Remember Our Babies" is just another brilliant way that they are working to help bereaved parents.
DOulas OF SOUTH AFRICA
www.bigfivemotors.co.za | 073 527 6980
Japs Printing is situated in the east of Pretoria and provide businesses and individuals professional design and quality
printing services.
084 701 9909
Fertility Dawn Website